Clifton Webb

Clifton Webb
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Webb Parmelee Hollenbeck
Geboorte (1889-11-19)19 November 1889
Sterfte 13 Oktober 1966 (op 76)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1913–1962
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clifton Webb (19 November 1889 – 13 Oktober 1966) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Laura (1944), The Razor's Edge (1946), Sitting Pretty (1948), en Titanic (1953).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy